
Hi Zhanmari
Dankie vir jou bewerking.
Jy het nie die vraag aangeheg nie, maar ek neem aan dit was iets soos ?
Die woord 'vereenvoudig' is vir jou 'n clue dat jy moet faktoriseer - so probeer dit eerste.
Jou manier - om eers die hakies uit te maal, sal soms werk, en ek dink jy sou die som reggekry het as jy nie die skryffout gemaak het nie. Sou jy onthou het om te faktoriseer?
Maak dit sin?
Groete
Marna
