Tegniese ondersteuning
Completion requirements
Soos met enige tegnologie gaan dit van tyd tot tyd gebeur dat iets, wat nog altyd gewerk het, skielik ophou werk. (",)
Meeste probleme kan met die volgende stappe opgelos word:
- Log uit
- Restart jou rekenaar
- Clear cookies en browsing history
- Log weer in
- Problem solved
As jy enige probleme ervaar, stuur asb vir my 'n Whatsapp na 076 648 9407 of click sommer op die knoppie hieronder.
Last modified: Monday, 28 December 2020, 1:52 AM