Sluit asb by die volgende Whatsapp groepe aan om kommunikasie met my te vergemaklik - as jy wil weet waar om videos te kry of om vir nuwe videos te vra.

(Die maklikste is om met jou selfoon by die MentorProgram in te log en dan op die links hierbo te click OF stuur vir my 'n whatsapp na 076 648 9407 en dan sit ek jou by)

Jy het moeite gedoen om jou registrasie te voltooi en daarom wil ek graag vir jou DANKIE sê deur vir jou gratis toegang tot nog EEN module onder vraestel 1 óf vraestel 2 te gee - Waarskynlikheid en Analitiese Meetkunde is reeds gratis beskikbaar.

EK IS SO BLY JY IS HIER!

Groete
Marna


Last modified: Monday, 28 December 2020, 1:54 AM