As jy enige wiskunde vrae het waarmee jy sukkel kan jy vir my 'n whatsapp stuur na 076 648 9407 of gebruik die knoppie hieronder.
Stuur asb vir my 'n foto van
- die vraag waarmee jy sukkel,
- jou naam
- en jou graad
Ek sal dan jou vraag beantwoord en hom hieronder kom post.
![Whatsapp knoppie om vir my 'n boodskap te stuur](https://mentorprogram.co.za/moodle2023/pluginfile.php/2938/course/section/407/whatsapp.png)