Hi Charles
Hoekom moet jy faktoriseer?...wel, omdat dit die enigste ding is wat jy kán doen (",)
Jy kan nie uitkanselleer nie, want daar is twee terme bo en twee terme onder....onthou ons kan nét uitkanselleer as ons EEN term bo en EEN term onder het.
Hierdie is 'n vereenvoudiging van algebraiese breuke som - click hier as jy weer die videos wil kyk.