Hi Keanan
Baie dankie vir jou bewerking! Dis amazing hoe een klein skryffout 'n hele som op sy kop kan draai, ne?
Behalwe vir die minus wat jy van vergeet het, is al jou bewerkinge actually reg!
Ek is geneig om dieselfde fout as jy te maak en te vergeet om die teken te verander wanneer ek onbekendes so op hulle eie moet skuif, so in plaas van dit:
los ek eerder die a net waar hy is en skuif al die ander goed:
Ek weet ons hou daarvan om die 'a' aan die linkerkant alleen te laat staan, maar op hierdie manier maak ek nou nooit meer daardie tekenfout nie - probeer dit bietjie en laat my weet hoe dit vir jou werk.
Hierdie is natuurlik 'n rekenkundige reekse som met 'random' terme - jy kan hier click as jy weer die video wil kyk.
Hier is my memo:
Eers maak ons inligtingslysies en vervang die waardes in die twee formules in:
Nou doen ons gelyktydige vergelykings met die twee klein vergelykings wat ons uitgewerk het.
Laat weet my asb as enige iets onduidelik is!
M
