
(Edited by Marna Zuhlsdorff - original submission Monday, 10 February 2020, 7:10 PM)

(Edited by Marna Zuhlsdorff - original submission Monday, 10 February 2020, 7:10 PM)
Hi Keanan
Baie dankie vir jou bewerking! Dis amazing hoe een klein skryffout 'n hele som op sy kop kan draai, ne?
Behalwe vir die minus wat jy van vergeet het, is al jou bewerkinge actually reg!
Ek is geneig om dieselfde fout as jy te maak en te vergeet om die teken te verander wanneer ek onbekendes so op hulle eie moet skuif, so in plaas van dit:
los ek eerder die a net waar hy is en skuif al die ander goed:
Ek weet ons hou daarvan om die 'a' aan die linkerkant alleen te laat staan, maar op hierdie manier maak ek nou nooit meer daardie tekenfout nie - probeer dit bietjie en laat my weet hoe dit vir jou werk.