Los op vir x (breuke met k-metode)

Los op vir x (breuke met k-metode)

by Alex Pruter -
Number of replies: 2

4x^2-12x-1d(x^2-3x)=3

Ek weet nie hoe om aan te gaan met die som nie, het ek dalk iets verkeerd gedoen, kan jy my help asb?

In reply to Alex Pruter

Re: Los op vir x

by Marna Zuhlsdorff -
Hi Alex

Dankie, dankie vir jou vraag!
As hierdie 'n eenvoudige breuke som was, was jy spot-on met jou stappe...maar nou werk die gewone stappe nie en jy sukkel, reg?
As dit gebeur, moet jy k-metode dink (",)
Ek stuur nou vir jou my oplossing!

Groete
Marna