Die horlosie kos R9822, 'n R950 deposito word vereis, waarna die res van die bedrag oor 4.5 jaar teen 9% enkelvoudige rente terugbetaal word.
a) Bepaal die maandelikse bedrag wat terugbetaal moet word.
b) Bepaal die totale bedrag wat oor 4.5 jaar terugbetaal moet word.
a)
b)
