Die huurkoop ooreenkoms vir 'n TV lyk soos volg:
Die TV kos R12 117, 'n R3000 deposito word vereis, waarna die res van die bedrag oor 5 jaar teen 8.4% enkelvoudige rente terugbetaal word.
a) Bepaal die maandelikse bedrag wat terugbetaal moet word.
b) Bepaal die totale bedrag wat oor 5 jaar terugbetaal moet word.
a)
b)
