Die kitaar kos R5408, 'n R800 deposito word vereis, waarna die res van die bedrag oor 16 maande teen 5% enkelvoudige rente terugbetaal word.
a) Bepaal die maandelikse bedrag wat terugbetaal moet word.
b) Bepaal die totale bedrag wat oor 16 maande terugbetaal moet word.
a)
b)
