

(Edited by Marna Zuhlsdorff - original submission Saturday, 15 February 2020, 10:19 AM)
Hi Carina
Baie dankie vir jou vraag en bewerking.
Jy het die 'rye en reekse' deel reggedoen - well done! Jou probleem lê by die oplos van die ongelykheid wat graad 8&9 werk is. Go figure, ne? (",)
Jy kan hier click om die liniêre ongelykhede te hersien en as jy hier click kan jy weer die som oor konvergerende meetkudige reekse kyk, maar hier is die memo:
Pas nou die definisie van 'n konvergerende meetkundige reeks toe:
**Ons skuif net die 2, daarom bly die ongelykheidstekens dieselfde.