Hi Amor
Baie dankie vir jou vraag/bewerking! Dis nogals 'n tricky som die, né?
Jou algemene idee van hoe om die som te doen is goed en jy het amper al jou punte gekry.
Hierdie som bestaan uit drie dele: een deel is die sigma notasie wat jy na 'n reeks toe moet verander, dan moet jy die reeks in 'n formule gaan skryf en die laaste deel is die ongelykheid.
Ek sou voorstel dat jy die som dan in drie dele doen - dit mag jou dalk help om dan self by die regte antwoord uit te kom, want soos jy dit gedoen het, was jou ongelykheidsteken verkeerde kant om (dit gebeur maklik as jy alles gelyk doen).
Jy kan hier click om 'n video oor die ongelykheid te kyk en dan het ek ook 'n video oor jou hele som gemaak - jy kan hier click om dit te kyk.
Verander die sigma notasie na 'n reeks toe:

Gebruik die reeks om 'n inligtingslysie te maak en dan die formule uit te werk.
Inligtingslysie
Formule