Hi Charles
Omdat hulle hierdie som met die hakie gee, neem ek aan dat hulle wil he dat jy kwadratiese drieterm faktorisering moet doen, en dan moet raaksien dat die som in 'n verskil in vierkante som verander.
Hierdie is natuurlik 'n gemengde faktorisering som - click op die links om weer na die videos te gaan kyk.
Hier is my memo:
Is alles vir jou duidelik?
Marna
