Hi Christopher
Baie dankie vir jou vraag! Jou bewerking was nie aangeheg nie, so ek is nie seker waarmee jy gesukkel het nie, maar hierdie is mos 'n kwadratiese vergelyking - jy kan
hier click om die video weer te kyk. Dit sal jou dalk ook help om weer na die gemengde faktorisering videos te gaan kyk, want dis hier ook van toepassing -
click hier.
Hier is my memo:
So alhoewel hierdie 'n kwadratiese vergelyking is, gebruik ons GGD faktorisering om ons 'hakies' te maak.
Maak dit sin?
Marna