Hi Daniela
Baie dankie vir jou bewerking! Dit lyk egter asof die vraag nie opgelaai het nie, en daarsonder weet ek nie hoe om jou te help nie.
Kan jy asb weer die vraag oplaai? Of vir my via whatsapp stuur?
Dankie
Marna