Indien a, b, c 'n rekenkundige ry vorm en x, y,z vorm 'n meetkundige ry, toon aan dat:
Hi Moné
Yikes, hierdie lyk nogals na 'n rowwe som!
Toe ek myself net eers kalmeer het (",) het ek gelukkig gesien hy is nie só moeilik nie...ek moes net my stappe volg.
Baie dankie vir hierdie som - dis regtig 'n goeie een! Ek het sommer 'n video ook van hom gemaak - click hier.
Hier is my oplossing:
Eers doen ons bietjie voorbereiding...
Nou kan ons die som doen
Laat my asb weet as iets onduidelik is.
M
