HI Luca
Baie dankie vir jou som! Dis 'n goeie een!
Ek neem aan jy het gesien dat jy jou breuk weggegooi het, terwyl hy eintlik nog daar was. Ek gaan vir jou twee maniere wys hoe ek die som sou doen - ek verkies die eerste een. (",)

Opsie#1
Ek hou die meeste van die oplossing hierbo, want jy raak dadelik van die funny breuk ontslae en dan lyk die som soos enige maklike een.
Opsie#2
Ek hou persoonlik nie baie van hierdie manier nie, dit voel vir my lomp en lank, but that's just me (",)
Hoop dit help?
M