Vergelykings met breuke

Vergelykings met breuke

by Carla Botes -
Number of replies: 1


Hoekom moet ek toets?

In reply to Carla Botes

Re: Vergelykings met breuke

by Marna Zuhlsdorff -

Hi Carla

Dankie vir jou vraag.

Die rede hoekom ons ons antwoorde by breuke toets is omdat ons noemers nie mag nul wees nie...ons kan nie met 'n nul deel nie, want dan is die antwoord mos ongedefinieerd.

Ek skryf gewoonlik die beperking neer net nadat ek die KGV neergeskryf het, so my manier van toets sal anders lyk as joune...jy kan hier click om weer die videos oor vergelykings met breuke te kyk.

Toets opsies#1

Error converting from MathML to accessible text.


Toets Opsie#2 (my manier)

Error converting from MathML to accessible text.


Ek dink ek verkies my manier (opsie#2), dalk net omdat dit minder skryfwerk is, maar beide sal jou help om die x=-1 as 'n antwoord uit te skakel.

Hoop dit het gehelp? Laat my weet.

M