Hi Divan
Dankie vir jou vraag en bewerking. Jy was reg om alles met 'n 4 te maal, want ons wil definitief van daardie breuke ontslae raak!. (",)
HIer is my memo:
Hierdie is natuurlik 'n voorbeeld van 'n liniêre ongelykheid - jy kan hier click om weer die videos te kyk.
Marna
