
Hi Chantei
Baie dankie vir jou vraag en bewerking! Jou som is so mooi perfek reg! Dis net jou antwoord wat nie heeltemal vereenvoudig is nie.
Ek wil vir jou ook 'n ander manier wys, waar ons eers die hakie vereenvoudig vóór ons dit met homself maal.
Dit sal daardie laaste vereenvoudigingstap op 'n ander manier laat uitwerk - probeer dit bietjie ek kyk of dit vir jou beter werk.
Hier is my memos:
Opsie#1Opsie#2
Marna
