(Edited by Marna Zuhlsdorff - original submission Thursday, 20 February 2020, 4:29 PM)
Hi Samantha
Baie dankie vir jou vraag en antwoord. Ek het 'n onderwyser gehad wat altyd gesê het jy mag net met een kant van 'n identiteit werk...ek dink nie dis waar nie, maar dalk het sy geweet ek sal bietjie vasbyt as ek vashaak en dan eventually by die antwoord uit kom? (",)
Jy kan hier click om weer die videos oor identiteite met saamgestelde hoeke te kyk.
Hier is my antwoord:
Hier is my antwoord:
My finale antwoord het nie 'n in nie, so ek weet ek moet van hom ontslae raak.
** Hoekom
EK wil met 'n opeindig, so my keuses was , maar ek wil nie 'n hê nie, daarom gebruik ek
Ek het ook 'n video oor jou som gemaak (",) - jy kan hier click om dit te kyk.
Marna