Hi Chanell
Dankie vir jou vraag.
Jou antwoord daar is reg, want hulle wil hê jy moet die hoek () in terme van skryf en dis was jy gedoen het.
Jy kan dalk nog die derde identiteit van byskryf om volledig te wees:
Dit lyk of jy al jou punte gekry het?
Het ek jou vraag reg verstaan en verduidelik? Laat my asb weet!
Marna