Dankie vir jou vraag!
Jy het die regte idee beetgehad, ek dink jy het die som net bietjie te vinnig gedoen en toe kry jy dit verkeerd, omdat jy nie al jou stappe geskryf het nie...
So x is nie gelyk aan 0 nie, maar eerder die HELE eksponent (2x-3) wat aan die linkerkant staan...maak dit sin?