Hi Alessandro
Baie dankie vir jou vraag. Ek kan so klein stukkie van jou bewerking sien en dit lyk of jy weet wat jy doen. (",)
Baie dankie vir jou vraag. Ek kan so klein stukkie van jou bewerking sien en dit lyk of jy weet wat jy doen. (",)
Alhoewel hierdie som oor finansies gaan, is dit eintlik net 'n doodgewone woordsom waar ons die woorde in wiskunde taal moet oorskryf - jy kan hier click om die videos te kyk.
Hier is my memos:
So jy breek die oorspronlike verkoopprys op in R500 000 en die gedeelte wat oorbly as jy R500 000 daarvan aftrek. En van daar af werk ons die persentasies van elke bedrag uit.
Laat weet my asb as enige iets onduidelik is.
Marna