Heelgetalle

Re: Heelgetalle

by Marna Zuhlsdorff -
Number of replies: 0
Hi Vida
Dankie vir jou vraag!
Ek wonder of jy dalk verkeerd afgeskryf het? (rooi streep in eerste lyntjie) want jou antwoord en stappe is reg soos jy dit geskryf het.
My enigste voorstel hier is dat jy seker maak dat jou maal en plus nie dieselfde lyk nie (hulle lyk nogals dieselfde in die tweede lyntjie, daarom dalk die rooi sirkel?) Beter as dit nog kan jy die -7 in 'n hakie gehou het.
Laat weet asb as jy nog enige vrae oor hierdie vraag het...
Marna

table attributes columnalign right center left columnspacing 0px end attributes row blank blank cell 28 divided by open square brackets open parentheses negative 5 minus 2 close parentheses 0 plus 5 close square brackets end cell row blank equals cell 28 divided by open square brackets open parentheses negative 7 close parentheses 0 plus 5 close square brackets end cell row blank equals cell 28 divided by open square brackets 0 plus 5 close square brackets end cell row blank equals cell 28 divided by open square brackets 5 close square brackets end cell row blank equals cell 28 over 5 end cell row blank equals cell 5 3 over 5 end cell end table

Oh, en meeste van die tyd skryf ons hierdie antwoorde in breuke vorm, en nie in desimaal vorm nie, maar dit hang natuurlik af van die instruksies wat hulle gee.