ek het verkeerde antw geskryf
Hi Jade
Baie dankie vir jou vraag! Bedoel jy jy het die som verkeerd geskryf?
Hier is my bewerkings...
In die begin is dit soms confusing om te weet wanneer 'n eksponent by 'n grondgetal staan, of nie, maar die hakies gee mens gewoonlik 'n goeie idee van wat aangaan.
Bv by is daar geen hakies nie, so die
staan NET by die y. Ons kan hierdie som dus nie verder vereenvoudig nie.
maar hier staan die
by beide die -2 EN die y, want die hakie sê vir ons so.
Om hierdie som te vereenvoudig GEE ons vir elkeen sy eie :
Moenie bang wees om BAIE te skyf nie: hoe meer stappe jy skryf, hoe meer sin maak die somme. :-)
Ek verduidelik dit by die inleiding tot eksponente, by 0:6:16. Click hier as jy weer die video wil kyk.
