Die maandelikse paaiemente is R630 en betaalbaar vir 1 jaar.
a) Bepaal die waarde van die deposito.
b) Bepaal die groot totaal van die maandelikse paaiemente.
c) Bepaal die bedrag geld wat na 1 jaar aan die 'combo' bestee is.
d) Bereken die bedrag wat aan rente alleenlik betaal word.
a)
b)
c)
d)
