'n Sekere bedrag geld word vir 63 maande teen 14% enkelvoudige rente belê en vermeerder tot R7361.
Bepaal die oorspronklike bedrag wat belê is.
(Skryf jou antwoord met twee desimale - rond af indien nodig)
(Onthou om die maande na jare om te skakel, deur dit eers met 12 te deel.)
