Vind die bedrag rente verdien as R3625 vir 30 maande teen 8% enkelvoudige rente belê word.
(Onthou om die maande na jare om te skakel, deur dit eers met 12 te deel.)
(Rond jou antwoord tot 2 desimale af)