Hierdie is al die KOOP-SOOS-JY-GAAN bondels wat jy kan koop.

Sommige bondels bestaan net uit 1 module (soos funksies) en ander bondels bestaan uit meer as 1 module (soos Trigonometrie wat uit 2 modules bestaan: bewerkings & grafieke)

Click op die 'i' langs elke bondel om te sien wat ingesluit is.

Onthou daar is verskillende maniere om die videos vir jouself aan te koop - click hier om meer uit te vind.

As jy enigsins onseker is kan jy vir my 'n whatsapp stuur na 076 648 9407 of gebruik die knoppie hieronder.

Whatsapp knoppie om vir my 'n boodskap te stuur