Hierdie bondel gee vir jou LEEFTYD toegang tot die waarskynlikheid module en dis GRATIS!!!

Dit sluit al die werk van graad 8 to 12 in en dek 

  • Inleiding tot waarskynllikheid
  • Twee rigting tabelle
  • Venn diagramme met 2 sirkels
  • Venn diagramme met 3 sirkels
  • Kombinasies & Permutasies

Kyk wat jy nodig het en los die res vir volgende jaar!