Hierdie bondel gee vir jou LEEFTYD toegang tot die analitiese meetkunde module en dis GRATIS!!!

Dit sluit al die werk van graad 8 to 12 in en dek 

Kyk wat jy nodig het en los die res vir volgende jaar!

**Sirkels is op twee plekke in vraestel 2, so maak seker jy kies die regte module.
Hierdie sirkels is analitiese meetkunde sirkels, so hier werk ons die formule uit, ons werk met sny- en raakpunte, raaklyne en punte op sirkels - hierdie doen ons alles in graad 12

Die ander sirkels (stellings en bewyse wat ons in graad 11 doen) is by Euklidiese meetkunde (click hier vir die bondel)