Hierdie bondel gee vir jou LEEFTYD toegang tot die finansies module.

Dit sluit al die werk van graad 8 to 12 in en dek 

  • enkelvoudige rente
  • wisselkoers
  • saamgestelde rente (effektief)
  • saamgestelde rente (nominaal)
  • Spaar (Future Value)
  • Leen (Present Value)

Kyk wat jy nodig het en los die res vir volgende jaar!

As die Payfast opsie vir een of ander rede nie werk nie, kan jy die betaling met 'n EFT ook doen. Stuur asb vir my 'n whatsapp na 076 ses48 nege407 sodat ek die details vir jou kan stuur.

OF 

Gebruik die whatsapp knoppie hieronder (",)

whatsapp knoppie