Telgetalle LES
Completion requirements
View
Go through the activity to the end
Receive a grade
Hierdie getalle is soos ‘n graad eentjie tel: alles van 0 tot by oneindig, maar geen breuke of desimale nie.
Hier leer ons van veelvoude en faktore, priemgetalle-en faktore, die GGD (grootste gemene deler) die KGV (die kleinste gemene veelvoud), deelbaarheidsreëls.
