Baie dankie vir jou vraag en bewerking!
Jou eerste probeerslag, wat jy doodgetrek het, was actually reg gewees! Jy moes nog net die finale antwoord geskryf het. (",)
Jou tweede probeerslag was ook reggewees, jy het net 'n skryffout gemaak - die 2a in die tweede wortel moes net 'n 8a gewees het:
Hier is my memos:
Opsie#1: maal eers die hakie uit
Opsie#2: vereenvoudig eers die hakie
Laat weet my asb as enige iets onduidelik is.
Marna
