Hi Cara
Baie dankie vir jou vraag en bewerking!
Hierdie is 'n aard van die wortels som (jy kan hier click om weer die videos te kyk), wat jy goed reggekry het. Jou fout het net heel aan die einde ingesluit toe jy die ongelykheid moes oplos. (jy kan hier click om liniêre ongelykhede weer te hersien).
Onthou die ongelykheidsteken moet omruil wanneer jy met 'n negatiewe getal maal en deel.
Hier is my memo:
Laat weet my asb as enige iets onduidelik is.
Groete
Marna
