Hi Leane
Baie dankie vir jou vraag en bewerking.
Dit lyk vir my of jy net 'n skryffout gemaak het en ek dink dis omdat jou uitkansellering stap deurmekaar geraak het (soos hulle maar doen - almal s'n lyk so (-:)
Jy kan probeer om die som stadiger te doen, dit gee jou brein bietjie meer kans om te sien wat aan die gang is.
Jy kan ook die som eers herrangskik vóór jy die uitkansellering doen - dit werk vir my die beste.
Hier is my memos (ek verkies die regterkantste een):
Opsie #1
Opsie #2
Hierdie is natuurlik 'n algebraïese breuke som met deel - jy kan hier click om weer na die videos te kyk.
M
