Hi Neil
Dankie vir jou vraag en bewerking.
Ek neem aan jy het gesien dat jy punte verloor het, omdat jy nie al jou stappe geskryf het nie (",). Dis sleg om die goed te moet neerskryf as jy weet jy doen dit reg in jou kop, né? But play the game, man!
Ek neem ook aan dat jy die stap geskip het, omdat dit oefen werk is en dat jy in 'n toets of eksamen wel al die stappe sou skryf, want let's face it - jy wil dan al jou punte kry, né?
Hier is my memo:
Marna
