Baie dankie vir jou vraag en bewerking! Jou aard van die wortels was spot-on! Jou fout het by ongelykhede (heeeel aan die einde) ingekom.
Hierdie som bestaan uit drie dele: in die eerste deel herskryf ons die kwadratiese vergelyking in standaard vorm (
Jy kan hier click om die aard van die wortels videos weer te kyk en hier click as jy die ongelykhede weer wil hersien.
Deel 1 - herskryf in standaard vorm:
Deel 2 - bepaal die diskriminant:
Deel 3 - pas die aard van die wortel toe:

Laat weet my asb as enige iets onduidelik is.
Marna
