Hi Martinelle
Baie dankie vir jou vraag en bewerking - dit was nogals 'n moeilike een! Ek het eers met my laaste probeerslag by die regte faktorpare uitgekom! (",)
Daar was vir jou 'n clue dat jou antwoord verkeerd was: jy kan nie 'n 2 uit die oorspronklike som faktoriseer nie sal jy ook nie later 'n 2 kan uitfaktoriseer nie
Hier is die memo:
Jy kan hier click om weer videos oor kwadratiese drieterme te kyk.
Marna
