Hi Zia
Baie dankie vir jou vraag en bewerking.
Hierdie is natuurlik volgorde van bewerking van heelgetalle - jy kan hier click om weer na daardie videos te kyk.
Jy het goed gedoen, totdat jy by die gekom het...ek neem aan jy het dit van die
gekry, maar ek is nie helemal seker hoe nie. (",) Dis dalk 'n goeie idee om 'n ekstra stap daar in te skryf, selfs al is dit in die kantlyn, want ek dink jy sou dan self jou fout agtergekom het.
Hier is my memo
As ek so baie heelgetalle bymekaar moet plus en minus, dan doen ek gewoonlik twee getalle op 'n slag...ek maak minder foute so.
Laat weet asb as enige iets onduidelik is.
Marna
