Hi Tess
Baie dankie vir jou som en bewerking - jy het net 'n skyffout gemaak (",) I hate it when that happens! (",)
Het jy agtergekom dat iets fout was toe jy by jou finale antwoord uitgekom het? Well done!
'n "Lelike" antwoord is gewoonlik 'n goeie indikasie dat iets verkeerd gegaan het.
Hierdie som is natuurlik 'n breuke met faktorisering som - click hier as jy weer na die videos wil kyk.
Marna
