Hi Bianca
Baie dankie vir jou vraag en bewerking.
Hierdie vraag gaan natuurlik oor breuke met faktorisering - click hier as jy weer na die videos wil kyk.
Jou enigste fout hier net daardie 2 wat jy by die faktorisering van vergeet het...hierdie somme kan nogals deurmekaar raak, ne?
Daar is 'n tussen stap "vereenvoudig" wat jy kan neerskryf voordat jy die uitkansellering doen - dis bietjie ekstra skryfwerk, maar ek het gevind ek maak minder foute as ek dit eers neerskryf.
Probeer dit bietjie en kyk of dit vir jou ook 'n verskil maak.
Marna
