Hi Moné
Dankie vir jou vraag/bewerking!
Om te sien hoe ek 'n soorgelyke som doen, kan jy na voorbeeld 4 by gemengde faktorisering gaan kyk, maar dis 'n sneaky som, ne?
Die som is so deurmekaar dat mens maklik die verskil in vierkante miskyk.
Gelukkig het jy nou die som gedoen en dit raakgesien, so volgende keer behoort dit jou nie weer te flous nie! (",)
'n Tip dalk: wanneer ons met faktorisering besig is, gaan dit (amper) nooit gebeur dat ons complicated hakies (met kwadrate ens) weer gaan uitmaal nie, so as jy jouself weer vang dit doen, stop net en kyk of jy nie dalk 'n ander faktorisering misgekyk het nie.

Jy kan die som ook makliker maak, deur die hakie met 'n ander alfabetletter te vervang - ek het sommer A gebruik, maar enige letter (behalwe x en y) sal werk.
Probeer dit en laat my weet?
Marna
Probeer dit en laat my weet?
Marna
OF