Kan jy my dalk help met die som, dit maak glad nie vir my sin nie.
Hi Dario
Jissie, dis wilde voodoo magic wat daar gebeur het, (",)
Hier is 'n video wat dit verduidelik, want daar is BAIE stappe wat hier uitgelaat is en dis nogals complicated om die net met pen op papier te verduidelik.
Hierdie som, dink ek, is te moeilik vir skool, en ek glo baie min mense sou dit eerste rondte self kan regkry.
MAAR omdat jy nou gesien het hoe dit werk, behoort jy 'n volgende soortgelyke som te herken en te kan doen.
Laat weet asb as daar enige iets is wat nog onduidelik is?
Marna

Baie dankie , dit het baie gehelp.
Awesome! Stuur vir my nog (-: