Hi Charles!
Dankie vir jou vrae (",)
As ek na die antwoorde kyk, lyk dit of jy die vraag verkeerd verstaan het...jy kan hier click om weer die video oor verdeling met verhouding te kyk.
Dankie vir jou vrae (",)
As ek na die antwoorde kyk, lyk dit of jy die vraag verkeerd verstaan het...jy kan hier click om weer die video oor verdeling met verhouding te kyk.
Verdeel 2.5 in verhouding 2:3
Verdeel 112 in verhouding 4:3
As ons getalle vermeeerder/verminder dan sit ons die twee verhoudings op mekaar - soos wat jy gedoen het.
Maar as ons getalle in verhouding moet verdeel, dan plus ons eers die verhoudings bymekaar om 'n nuwe noemer te kry
Marna