trig - nuwe foto asb

Re: trig

by Marna Zuhlsdorff -
Number of replies: 0
Hi Dharma
Dankie vir jou vraag, maar dis baie geblur - ek sukkel om te sien wat daar staan.
Laat asb 'n nuwe foto vir my op of stuur die via whatsapp vir my.
Marna