(Edited by Marna Zuhlsdorff - original submission Monday, 10 February 2020, 5:05 PM)

Hi Annette
Baie dankie vir jou vraag en bewerking. Daar is niks wat ek aan jou bewerking sou verander het nie, maar vir 'n memo vir ander mense sou ek twee goed byvoeg.
Jy kan altyd van 'n hoek aftrek, want is een omwenteling. As jy dit op 'n trig assestelsel doen, dan sal jy sien jy eindig presies op waar jy begin het, so 'niks' het regtig verander nie.
Hier herskryf ons net die bekende graad 11 identiteit om die alleen te kry.