Hi Cobus
Dankie vir jou vraag.
Jy het die hakies reg uitgemaal, maar eintlik is jy veronderstel om in die teenoorgestelde rigting te gaan en te faktoriseer.
Ek weet dis in die begin nogal confusing om te weet wanneer om wat te doen (uitmaal of faktoriseer), maar "vereenvoudig" is vir jou 'n clue dat jy moet faktoriseer.
Hoop dit help.
Laat weet as jy nog vrae het.
Marna
*Dit is 'n konvensie in wiskunde dat die alfabetletter/onbekende eerste moet staan, daarom het ek die trick in die laaste stap gedoen om dit so te kan skryf.
Pasop dat jy NIE die 2 en die 4 wil uitkanselleer nie. Onthou jy kan NET uitkanselleer as jy EEN term bo en EEN term onder het.
In hierdie geval het jy twee terme bo en een term, so jy kan NIE uitkanselleer nie.
Hierdie is dus verkeerd:
